Hoofs 5.
Horeb die berg van God.
Ons het verduidelik wat in die tuin van Eden gebeur het. Jy verstaan nou dat jou liggaam Eden genoem word en jy verstaan die tuin in Eden, jou gesig. Jy verstaan ook dat gerubs wat jou verblind, jou laat sterf om die boom van lewe te bewaak, en jou oorspronklike man/huweliksmaat/Christus vervang het.
Nietemin, wil ek ‘n bietjie meer praat oor wat presies in die tuin van Eden gebeur het en hoe dit gebeur het, voordat ek jou na die berg Horeb neem.
Die grootste gebeurtenis in die tuin van Eden/jou brein, is die omruiling van jou huweliksmaats.
0f deur ‘n ander oog gesien, dit is die verandering van huweliksmaats in die hemel. Nie alleen is jy hierdeur in jou brein bevrug nie, maar ook die atmosfeer is bevrug.
Ek sê; jy sowel as die atmosfeer het geestelik swanger geword.
Kan jy enigsins verstaan wat ‘n wonderlike gebeurtenis dit is?
Hierdie verandering het in verskillende fases gebeur soos bv.; die ontwikkeling van die sintuie met Moses en toe oor baie jare die ontwikkeling van verbeelding na die koms van Jesus en laastens die ontwikkeling van realiteit nl. die sewende gees met die sogenaamde tweede koms, wat inderwaarheid nie ‘n koms is nie maar die opstaan of opwekking van die Seun van die mens is, nie op ‘n manier soos die slang in die woestyn, ‘n sigbare idool nie, maar op ‘n geestelike manier.
Baie mense is absoluut teen die idée van ewolusie en ‘n mens kan debbateer oor die betekenis van ewolusie maar; daar is ‘n duidelike ontwikkeling van die mens van barbaar tot ‘n redelik beskaafde wese en die vraag is; wat noem ‘n mens hierdie “ontwikkeling”. Of wat sou jy die ontwikkeling noem van ‘n perd tot ‘n motorkar?
Ons kan sê; wat in Gen. 3 gebeur het is ‘n beskrywing van Golgota en Horeb is ‘n foto van Golgota terwyl Jesus die model is en wat nou gaan gebeur is die ware Jakob.
Genesis is ‘n kort kompakte opsomming van die bybel soos 3000 bladsye opgesom in 5 bladsye. Om hierdie rede het Genesis duisende gelykenisse, die een versteek in die ander.
Genesis is dan ook ‘n beskrywing van Golgota vanaf ver gesien, ‘n vae prentjie. Horeb is ‘n meer gefokusde beeld vir die oog terwyl Jesus en Golgota ‘n tasbare skaalmodel is.
Openbaring is ‘n geestelike visie asof van die toekoms, maar verklaar die bybel van voor tot agter en verder.
Nietemin, die openbaring kan SLEGS ‘n openbaring wees wanneer ons intelligent genoeg is om dit te verstaan, anders sal dit ‘n geslote boek wees soos dit inderdaad vir ons is, want die gerub in die voorkop het ons verblind. Moenie beledigd voel nie, want God het ons verblind.
Eden, Horeb en Golgota openbaar mekaar en Genesis en Openbaring verklaar mekaar. Vir die eerste keer in die bestaan van die mens openbaar God nou alles, maar nie alles gelyktydig nie, jy sal geduldig moet wees. Vir die eerste keer sal predikant en hoer hul gemeenskaplike roeping verstaan.
Vir die eerste keer sal predikante verstaan wat hulle al die jare gepreek het.
Genesis 3 is ‘n ander weergawe van die tien gebooie. Ek wil iets anders verduidelik voordat ek jou terug neem na Eden.
Gen. 6:1 toe die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is, vers 2, sien die seuns van God dat die dogters van die mens baie mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.
Soos jy nou al behoort te verstaan; die woord man word in die oorspronklike skrif gebruik en hierdie woord beskryf nie slegs die “mens” nie, want op daardie stadium was die mens nog dier.
As ons dan weer hierdie verse lees kan ons dit as volg lees;
Toe man (die lewe op aarde) begin vermeerder en daar vir hulle (dogters) verskillende liggame gebore is, het die geeste (seuns) van God/hemel toe hulle sien dat hierdie liggame mooi was, het hulle gealianeer na enige liggaam wat hulle verkies het. Hulle kon in of uit woon in enige liggaam wat hulle verkies.
Vers 4. in die dae was die reuse op aarde en ook daarna toe die geeste (seuns) van God by die aardse liggame (dogters) ingegaan en die vir hulle kinders gebaar het, dit is die geweldiges, reuse kreature.
Dit is die tyd van die dinosourus.
Vers 7; en die HERE sê; ek sal man, die reuse kreature wat ek geskape het van die aarde verdelg.
Vers 17; want kyk ek, bedoelende ek die lewende gees, bring ‘n watervloed oor die aarde, om van onder die hemel te verdelg alle vlees. Gen. 7 beskryf hierdie vloed en ons deel met dit in ‘n ander hoofstuk.
Wetenskaplikes sê nou dat daar ‘n groot katastrofe was wat + of - 85% van alle lewe uitgewis het. Ons deel met dit in ‘n ander hoofstuk.
Kan ek jou hierdie vraag vra?
Het jy geweet die bybel sê die aarde was oorspronklik drie planete wat in ‘n driehoek geleë was? Wat het van die ander planete geword? Ons bespreek dit later maar dink solank daaroor.
Soos ons gesê het, Genesis is slegs ‘n opsomming van die bybel en net so ook die vloed wat in ander dele van die bybel beskryf en toegelig word.
Kom ons gaan terug na Eden.
Soos jy nou verstaan; ons is seuns van God, geestelike sperm en voorheen kon ons in of uit beweeg van enige liggaam wat ons verkies; plante, vis, diere en enige ander liggaam.
Maar; “ons” het vasgevang geraak in hierdie liggame toe God ons hemel afgesny het van hom af.
Judas vers 6; en die engele (seuns van God) wat hul eie beginsel nie bewaar het nie, maar hul eie woning/liggaam verlaat het, het hy vir die oordeel van die groot dag met ewige boeie onder die duisternis (in sigbare liggame) bewaar.
Hierdie sê eenvoudig; ons het vleeslike wesens geword. Ons het van glorie tot hel geval.
God het slegs twee plekke geskep; HEMEL EN AARDE, LIG EN DUISTERNIS, HEMEL EN HEL.
‘N Geestelike plek en ‘n fisiese plek of die hemel plek en die hel plek of ‘n plek van lig en ‘n plek van duisternis of ‘n onsigbare plek en ‘n sigbare plek.
As jy nie op hierdie stadium in die hemel is nie dan is daar net een ander plek waar jy kan wees en dit is hel. Die hemel van hel het ook sy verskillende lae van glorie. Die laagste plek van die hel is naby Jerusalem, die dooie see.
Gen. 3:4; toe sê die slang vir die vrou; julle sal gewis nie sterf nie.
Vers 5; maar God weet dat (die dag) as julle daarvan eet julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees. Die oorspronklike skrif sê; die dag as julle daarvan eet.
Hy sê; dieselfde dag wanneer jy daarvan eet sal jou oë oopgaan.
Dieselfde dag = die sesde dag.
Het die slang gelieg?
Vers 7; toe gaan altwee se oë oop, (die van die man en die vrou).
Vers 22; toe sê die HERE God; nou het die mens geword soos een van ons (hulle het God geword).
Die slang het nie gelieg nie, het hy? Behalwe vir die feit dat ons sterf, (maar dit is immers wat in Gen. 2;17 gese is) maar jy het intussen ‘n lewende onsterflike siel ontwikkel en dood is net tydelik soos jy weet, want jy moet sterf om God te sien. Jy moes deur die Jordaan rivier gaan/gedoop word in die Jordaan soos Jesus gedoen het, want jy is met dieselfde doop van dood gedoop. Jy kan besluit of jy met die bybel wil verskil en saamstem met die wat sê die slang het gelieg; ons sal later meer hieroor sê.
Anders as wat ons verkondig is Jesus nie die tweede Adam nie maar is hy die eerste Adam wat sy lewe gewilliglik prys geggee het ten einde kennis te ontvang; sy oee het oopgegaan en hy het wysheid ontvang. Jesus is die Adam wat in Genisis 2 beskryf word. Die koms van Jesus verklaar hierdie gelykenis vir ons.
Om in die Jordaan rivier gedoop te word, beteken om met die dood gedoop te word.
Tot nou het sommiges gepreek dat die slang gelieg het, maar jy kan nou duidelik sien dit is ‘n leuen, want die bybel sê dit is nie waar dat die slang gelieg het nie.
Wie is hierdie slang?
Hy is Lusifer die Môrester.
Lusifer het die betekenis van; draer van lig, bedoelende draer van die woord van God. Ons sal later verduidelik wie hy werklik is. Nietemin, elkeen van ons is ‘n Lusifer draer van lig of woorde.
Wat anders kan ons sien of leer omtrent Eden en die eet van die vrug van die oog?
Ons het gesien dat nadat die vrug van die oog gepluk is, het die oë oopgegaan, logies.
Die mens het soos God geword, net soos die slang gesê het.
Eva/mens het die moeder van alle lewe geword OMDAT sy die vrug geëet het.
Die geestelike seuns van God (ons) het vlees geword, vasgevang in die vlees. Gen. 3:21; en die HERE God het vir Adam en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.
Die betekenis van God het rokke van vel gemaak is baie eenvoudig; ons het vlees geword; hy het ons in vleeslike liggame geplaas; ons bedek met vel, jou huidige liggaam.
God het hulle geklee; ons het kennis ontvang, want ons was naak, sonder kennis. Die eerste ding wat gebeur het nadat die oë oopgegaan het was; Gen. 3:7; en hulle word gewaar/het geweet; hulle het kennis ontvang, logies want die oog is die boom van kennis.
Tot vandag is jy vertel dat Adam en sy vrou kaal was, nou weet jy…
Die geestelike Seun/man/Christus was ook sonder kennis, vers 7 sê hulle was albei kaal… ons kyk nou deur ‘n ander oog as die letterlike.
Die pluk van die vrug het hulle vrugbaar gemaak, voorheen was hulle nie vrugbaar nie, ons praat van geestelik vrugbaar.
Die oopgaan van die oë was die geboorte van ‘n nuwe gees vir die wesens op aarde. Nou het ons geestelike wesens begin raak soos God. Ons kon slegs vrugbaar/soos God word NADAT ons die vrug van die oog geëet het. Was dit dan sleg dat ons die vrug geëet het wat die slang ons aangebied het? Die man en vrou het dus mekaar bevrug om geboorte te gee aan ‘n nuut gebore vir die skepping. Daar was nog nooit so ‘n kind/gees gewees in die ganse skepping nie. Die kind se naam is; Kain, Satan, bose een, kind van die “mens”. Miskien sal jy geskok wees as ek sê dit is reuse vooruitgang vir die skepping; onthou ons praat van ‘n gees van verbeelding, die tweede grootse mag in die skepping, of deur ‘n ander oog gesien, die siel van God.
Die pligte van hierdie kind word beskryf in die betekenis van sy naam;
Hy is ‘n belasteraar, valse beskuldiger, kwaadprater, ‘n demoniese wese, ‘n opponent vir God, ‘n aanhitser/uitlokker, om op te hemel/te fuif, maar dit is nie al nie;
sy pligte behels ook die volgende; om volle sig te herwin, om duidelik te sien, om duidelike klank/spraak en kleur te herwin, om in die huwelik uit te gee (tussen verskillende atome/liggame), om vastigheid te skep, om op te rig, om te skep, om voort te bring, om te herwin (die verlore siel van God/die skepping), om terug te koop/te delg/te boet, te besit, te bekom, te koop, om lering te gee, jaloersheid, te besit, om musiek te skep ens.
Sy No is 6.
Dit lyk werklik of hy ‘n baie besige program het, is dit nie so nie?
Jy behoort regtig nou te verstaan dat dit van jou spreek; verstaan jy dit? Jy is immers deur God aangestel om; te heers op aarde en om dit te onderwerp.
Soos ons voorheen gesê het, hy is ook die gees van verbeelding.
Wat het hy geskep deur middel van verbeelding?
Jy kan maar net na die laaste 100 jaar kyk om te sien wat verbeelding geskep het.
Ek noem ‘n paar; ons het verbeel om te vlieg – ons vlieg, dink aan rekenaars, internet – jy kan nog hope byvoeg van wat verbeelding gebring het.
Die belangrikste een is jy, jy het jouself geskep. Satan is die skepper van vorm en fatsoen, want 6 bepaal fatsoen en vorm. Dit het die heelal geskep tot sy huidige vorm en fatsoen, met ander woorde alles wat jy nou sien.
Glo jy dit, of klou jy aan oorlewering?
Sien hier onder;
The Human Imagination
· THE TRANSFORMATION - Scientist pretty much agree that something strange and wondrous began to happen on our planet about forty thousand years ago. A strange new life form began to leave an indelible mark on our archaeological history. New tools and artifacts designed with aesthetic beauty began to appear. Later, beautiful art was painted on cave walls and probably a lot of other places that did not survive the ages. This is hard evidence that a radical new form of life was beginning to make its presence known on Earth.
A revolutionary, entirely new phenomena was taking place on this tiny insignificant planet. 'Human Imagination' was being introduced to life on Earth, a quantum leap in the evolution of life. A new chapter was opening in the Homo Sapiens story that would eventually evolve into our present civilizations.
'Human Imagination' has allowed mankind to delve into the mysteries of its own creation - to behold the wonders of the Universe.
It is a totally new dimension for life on Earth!
"Human Imagination is the ability of humans to visualize in their mind. To be creative! The power to become aware of the wonders of the Universe! An eagle may have much keener eyes then ours but it cannot "see" the things that we can!" - D.Ham.
end of quote.
Die menslike brein is die breinkind van die pligte hier bo genoem, maar alle diere en visse het ‘n groot rol gespeel tot die skepping van die siel van God.
Hier is ‘n voorstelling van hoe die brein ontwikkel het tot die moderne menslike brein.
HOW THE HUMAN BRAIN EVOLVED
We slowly ascended from lower life forms to what we are today, by a process of natural selection from randomly occurring changes. Each change had to prove its worth by surviving the continual battle for existence, being against being; species against species and this process has gone on for many millions of years.
As far as we know the human brain evolved in three main stages. Its ancient and primitive part is the innermost core reptilian brain. Next evolved the mammalian brain by adding new functions and new ways of controlling the body. Then evolved the third part of the brain, the neocortex, the grey matter, the bulk of the brain in two symmetrical hemispheres, separate but communicating. To a considerable extent it is our neocortex which enables us to behave like human beings.
So the human brain consists of these three different but interconnected brains and the way in which these three brains interact with each other underlies human behaviour. How the brain evolved and functions is explored and described in the immediately following chapters which cover how the brain evolved, sleep and sleeping, dreaming and dreams, and how we learn, memorise and remember.
From this article you may be able to see how the functioning of the human brain and of the human mind determine behaviour. However, what you may learn here raises a host of questions which need answering. Questions such as why do we have to struggle for a better life and what motivates us as human beings.
THE THREE STAGES OF BRAIN DEVELOPMENT
1 Reptilian Brain
Innermost in our brain is what is called the reptilian brain, its oldest and most primitive part. The reptilian brain appears to be largely unchanged by evolution and we share it with all other animals which have a backbone.
This reptilian brain controls body functions required for sustaining life such as breathing and body temperature. Reptiles are cold-blooded animals, which are warmed by the daylight sun and conserve energy by restricting activities when it is dark. The biological clock (controller) for their activity-rest cycle is located in the eye itself.
At this level of evolution, behaviour relating to survival of the species, such as sexual behaviour, is instinctive and responses are automatic. Territory is acquired by force and defended. Might is right.
2 Mammalian Brain
Next to evolve from the reptilian brain was the mammalian brain. An enormous change took place as mammals evolved from reptiles, the mammalian brain containing organs:
For the automatic control of body functions such as digestion, the fluid balance, body temperature and blood pressure (autonomic nervous system, hypothalamus).
For filing new experiences as they happen and so creating a store of experience-based memories (hippocampus).
For experience-based recognition of danger and for responding to this according to past experience. And for some conscious feelings about events (amygdala).
To this extent the mammal is more consciously aware of itself in relation to the environment. Millions of neural pathways connect the hippocampal and amygdala structures to the reptilian brain and behaviour is less rigidly controlled by instincts. It seems that feelings such as attachment, anger and fear have emerged with associated behavioural response patterns of care, fight or flight.
3 Human Brain
And the mammalian brain became the human brain by adding the massive grey matter (neocortex) which envelopes most of the earlier brain and amounts to about 85 per cent of the human brain mass.
This massive addition consists mostly of two hemispheres which are covered by an outer layer and interconnected by a string of nerve fibres. The brain is actually divided into its 'hemispheres' by a prominent groove. At the base of this groove lies the thick bundle of nerve fibres which enable these two halves of the brain to communicate with each other. But the left hemisphere usually controls movement and sensation in the right side of the body, while the right hemisphere similarly controls the left side of the body.
We saw that with the mammalian brain emerged feelings such as attachment, fear and anger and associated behavioural response patterns. And human emotional responses depend on neuronal pathways which link the right hemisphere to the mammalian brain, which in turn is linked to the even older reptilian brain.
Fascinating is the way in which work is divided between the two halves of the brain, their different functions and the way in which they supplement and co-operate with each other.
Most people (about 80 per cent) are right-handed and in the vast majority of right-handed people, the ability to organise speech and the ability to speak are predominantly localised in the left side of the brain. But the right side can understand written and spoken language to some extent at least.
"Appreciating spatial perceptions depends more on the right hemisphere, although there is a left hemisphere contribution. This is especially true when handling objects" and concerning abstract geometric shapes and music.
Researchers found that, when presented with a stimulus, both hemispheres were active and could recognise the nature of visual stimuli as well as spoken words.
But while the left hemisphere can express itself by verbally describing a stimulus, the right hemisphere can express itself non-verbally by selecting the matching stimulus.
The left hemisphere deals with word choice, rules of grammar, and the meaning of words. The right hemisphere apparently determines the emotional content of speech.
So a general overview of the functional division of activities between the two hemispheres would be:
Left Hemisphere
Communicates by using words, has highly developed verbal abilities, is logical and systematic, concerned with matters as they are.
Right Hemisphere , is intuitive and imaginative, concerned with emotions and feelings. Communicates using images (pictures), has highly developed spatial abilities
But the two hemispheres are interconnected and communicate, the human mind brings together these abilities and skills into a comprehensive whole whose operation depends on the way in which its parts contribute and co-operate with each other.
The right hemisphere links to the primitive older part of the brain, and I consider that it communicates using images with its primitive 'unconscious' functions. Thinking in pictures is fast. Think of how long it takes to describe a picture, a scene, in words and compare this with the speed of taking it in by looking at it. But images may be described, or transformed into a narrative, by the left hemisphere.
Language is both spoken as well as written, verbal and visual. And speech and language and associated pictures, images and memories appear to be located all over the brain. Cognition of meaning (knowing and understanding sentences, for example) is high level processing which includes both semantic and visual processing. And behaviour involves the integration of activities in many different parts of the brain.
So now the human brain includes the processing and memorising of images and of their components. And the development of language and corresponding mental processing connected with memory and memorising. As well as the development of a wide range of emotions, of feelings, of care and affection, and the capability for objective and logical thinking and evaluation. And the later development of written languages and artificial images.
The human brain weighs only three pounds but is estimated to have about 100 billion cells.
Hier volg ‘n paar funksies van die verskillende dele van die brein;
FRONTAL LOBES--Planning, Organizing, Controlling
The biggest and most advanced part of the brain is the frontal lobe. (It's called the frontal lobe because it's in the front part of brain.) One job of the frontal lobe is planning.
Additionally, the frontal lobes also play a very important role in controlling emotions.
Occipital lobe - The occipital lobe receives and processes visual information directly from the eyes and relates this information to the parietal lobe (Wernicke's area) and motor cortex (frontal lobe). One of the things it must do is interpret the upside-down images of the world that are projected onto the retina by the lens of the eye.
Information from our eyes goes to areas at the very back of the brain.
The visual cortex is the most massive system in the human brain and is responsible for higher-level processing of the visual image. It lies at the rear of the brain.
HEARING AND LANGUAGE
The right temporal lobe also deals with hearing. However, its job is to process musical information or help in the identification of noises.
The vision areas and the hearing areas of the brain have a boundary area where they interact. This is the area of the brain that does reading. We take the visual images and convert them into sounds.
Uit bostaande kan ‘n mens verstaan watter belangrike rol die oog in die skepping speel.
Maar; al die sigbare skeppings van Satan sal gesloop word.
Miskien vra jy, waarom is dit?
Want die sigbare is slegs ‘n skadubeeld van die werklikheid.
Die waarheid is die geestelike realiteit in die hemel, maar ons moes die model/idool hê om realiteit te skep, net soos wat ons ‘n plan van ‘n argitek moet hê om die huis te bou en daarna word die plan obsoleet.
Wil jy steeds vashou aan ou uitgediende kennis of kan jy die doel van die boom in die middel van die tuin in Eden sien?
Ek sê; kan jy die doel sien waarom Satan geskep is, want God het gesê hy het Satan geskep?
Gaan jou oë nou oop soos die slang gesê het?
Kan jy verstaan hoe jy stadigaan in ‘n geestelike wese/God ontwikkel het?
Wel ek het dit aan jou bewys, het ek nie? Het ek?
Hierdie is nie al nie, jy sal baie ander dinge leer en ons sal baie ander openbaringe maak wat jou sal skok en dinge wat nooit aan jou vertel is nie of waar die leuen aan jou vertel is. Jy sal alles leer oor die blatante leuens wat op skool en in die kerk in onkunde aan jou vertel is. Ek sê maar weer, ek is anti leuens.
Maak nou jou brein gordels vas en volg my na Horeb die berg van God. Jy weet nou waarom dit die berg van God genoem word.
Dit word die berg van God genoem omdat dit sy beeld verteenwoordig; dit openbaar wie, wat en hoe God is. Net so sê die bybel is Jesus Christus ook die beeld van God.
Die laaste berg van God wat sy beeld beskryf is Tafel Berg in die middel van Kaapstad die Moederstad, dit het die volle beeld van God.
Tafelberg openbaar die volle beeld van God, sy geskiedenis en sy toekoms.
Die bybel sê; God het die berg met pieke/toppe gekies as sy ewige woning en vir die nuwe Jerusalem, hier is nog 'n voorstelling;
Duiwelspiek links met Die tafelberg in die middel en Leeukop en Seinheuwel op die regterkant voor met die Twaalf apostels regs agter en Judas piek verder terug..
Judas Peak is the 12th apostle…that
is the 12th peak in the Twelve Apostle Mountain range. They are all still part
of the greater Table Mountain range, internationally recognized as one of the
most diverse floral kingdoms on the planet....
Wie is God?
God is die skepping.
God is elke/enige/alle gees.
God is ‘n hemelse gees Christus.
God is ook die aardse geeste naamlik; die huweliksmaat van Eva/aarde/mens.
Wie is hierdie huweliksmaat?
Dit is die Gees van die aarde.
Wat is die Gees van die aarde?
Dit is die Gees/God, wat geboorte gehad het uit die sigbare, uit die oorsprong van die oog en ander sintuie. Ons kan dus sê hy is die Gees van alle sigbare dinge; plante, diere, jou kar, jou stoel ens., hy verteenwoordig die sigbare.
Is hy God?
Ja die Kroon Prins van die aarde het Jesus gesê, die God van die aarde sê die bybel, die God van die sigbare, alle sigbare dinge behoort aan hom insluitende jou liggaam. Satan het gesê die wêreld behoort aan hom, is aan hom gegee. Gen. 1:28 en Lukas 4:6.
Hy is die een om jou liggaam te laat verrot om terug te keer tot stof, want hy is ook die vernietiger, want hy is die gerub in die voorkant van jou brein wat die boom van lewe beskerm.
Ek sê; jy is verantwoordelik vir jou eie dood.
Ek sê; die saad van dood is in die voorkant van jou brein, (vir hulle wat dit wil ondersoek.)
Hoe bewaak hy die boom van lewe?
Deurdat hy jou laat sterf, want hy het mag om jou te laat sterf. Toe die aards engel Migeal ‘n dispuut gehad het met Satan oor die liggaam van Moses het die Satan die dispuut gewen; Judas vers 9.
Waarom het hy die dispuut gewen? Want alle sigbare dinge behoort aan hom, God het hom daaroor aangestel.
Die Duiwel is ‘n voorspeller volgens die bybel. In genesis 3 het hy voorspel dat jou oë sal oopgaan op dieselfde dag wat jy die vrug van die oog eet. Dieselfde dag is die sesde dag en niemand kan betwyfel dat ons nog steeds op die sesde dag is nie. Het/gaan jou oë nou oop op die sesde dag?
Jy mag dalk sê; jy verdedig Satan en laat hom goed lyk. Ja en nee. Ek verdedig die feit dat dit nodig was vir God om die duiwel te skep om die slawe werk te doen vir die skepping. In elk geval, ek en jy is hierdie duiwel waarvan ons praat want onthou, jy is die ma van alles wat lewe.
Ek sê; die duiwel is die ma van die Satan. Baie mense mag nou hierdie stelling verwerp omdat hulle hulself as heilig beskou? Dit maak in elkgeval geen verskil daaraan dat Satan die vyand van God is nie. Satan is die siel van God en dit is die siel wat in opstand gekom het teen God. As jy dit nognie verstaan nie sal jy dit later verstaan.
Ek sê; jy is die vyand van God en jy kan nou besluit of jy goed wil lyk. Ek kan dit vir jou sê; daar is niks goed in my behalwe die liefde van God in my.
Onmiddelik na die verraad het Jesus gesê; die Prins van die aarde is oppad. Dit is die verraad wat Satan as God gekroon het en dit het gebeur aan die nagmaal tafel, ‘n instelling van God. Die “stukkie” van verraad is die vrug van die oog of die nagmaal self waarmee jy omgekoop is.
Mark. 8:33; hy het Petrus bestraf en gesê; gaan weg agter my Satan.
Ek sê; die oomblik toe jy die vrug geneem het, het Satan in jou ingegaan, want die siel = die gees van Satan. Die nagmaal is die simbool daarvan dat jy die vrug/stukkie geneem het.
Een uur na 11/9/2001 sal Satan verdwyn. (ek glo dit is wat hierdie gelykenis ons leer.) Sy werk sal klaar wees. Hy sal vir duisend jaar verdwyn en dan sal ons hom weer opwek vir ‘n kort tydjie, maar nie op dieselfde manier as nou nie.
Waarom sal ons hom weer opwek?
Want ons sal weer vir die laaste keer nodig hê om die sigbare te verheerlik om ons te versterk, te energeer, maar ons sal volle beheer en kennis oor hom hê.
Ek sê; die bestaan van die huidige menslike liggaam het tot sy einde gekom en sal aan die einde van die sesde dag verdwyn/vernietig word want sy werk sal voltooi wees soos God voorspel het reg aan die begin.
Wanneer daardie oomblik aanbreek sal jy jou skepping sien, alles in ‘n oomblik. Jy sal in staat wees om die hele skepping in een blik waar te neem.
Dit sal 70% deurskynend wees met die wonderlikste en onbeskryflikste kleure spel. Ook jou liggaam sal deursigtig wees. Jy sal die musiek hoor wat jy geskep het, onbeskryflik vir ons denke. Al hierdie dinge is in ‘n oomblik geskep, maar vir ons wat in tyd vasgevang is het dit 20 biljoen jaar geneem. Ons is diegene wat in die vlees/vleis diens doen.
Dieselfde oomblik as jy aan iets dink bestaan dit waaraan jy dink onmiddelik.
Die betekenis van Moses is; om uit die water te “trek” en ook om te red. Die idée is dus om hierdie “water” diere wat uit die see gekom het na Horeb te transporteer en hulle te ontwikkel deur middel van die gebooie.
Moses “trek ons dus uit die water” om land diere te word en om die sintuie te ontwikkel van hierdie “water diere” om uiteindelik land diere te word soos ons vandag is.
Moenie beledigd voel as ek van diere praat nie want selfs vandag nog is ons diere, slegs semi geestelik met ‘n lae intelligensie. Daar mag hulle wees wat hiermee verskil, wel dan is jy reeds in die hemel.
Hierdie exodus met Moses is die eerste stap om die siel te vorm, om die asem van die lewende siel in die mens in te blaas om hom ook instaat te stel om die skepping ‘n SIEL te gee.
Die sintuie is die baarmoeder om geboorte te gee aan die siel.
Die skepping het sy siel verloor – die aarde het.
Abel die asem, die geestelike asem van die aarde is “doodgeslaan” deur sy broer Kain die bose gees van die oog. Abel het die betekenis van; asem – die siels asem van die aarde – die ewigdurende bron van lewe van die aarde. Slegs in die soogdier se brein het empatie en liefde begin ontwikkel.
Aarde het dus haar siel Abel verloor, doodgeslaan deur sy broer, want God sê in Gen. 4:10; die stem van die bloed van jou broer roep na my van die aarde af.
Die siel = die bloed en daarom roep die siel.
Die siel is vasgevang op die aarde, want ons is vasgevang in die liggame van diere.
Abel is die geestelike broer van Kain.
Ek sê; Abel is nie ‘n mens nie, hy is ‘n gees net soos sy broer Kain.
Vers 11; aarde het haar mond oopgemaak om die bloed van jou broer uit jou hand te ontvang (in gevangeskap te hou.)
Hierdie vers sê; aarde het ontvanklik geword, bevrug geraak om haar siel te ontvang.
Abel was die vredevolle gees van die aarde totdat die gees van die oor/oog oorheers het en uiteindelik sy broer gedood het. Jy sal jou kan verbeel hoe wreedaardig die gees van die dinosouris was. Selfs vandag is die mens wreedaardig en maak mekaar dood; ons spandeer biljoene om te leer hoe om dood te maak.
Hierdie “diere” is na Horeb gebring om God te hoor en te sien, om die sintuie te ontwikkel; aangesien hulle voorheen vis was, is die sintuie swak ontwikkel. Natuurlik het dit miljoene jare geneem om te ontwikkel. Ons kan sê hulle was beswaarlik geestelike wesens want hulle het slegs vier sintuie gehad en ook die was swak ontwikkel.
Die tien gebooie was daar om hierdie wilde dier te leer en hulle te disiplineer en toegewyd te maak.
Die beelde van Horeb.
Kom ons kyk na die beeld van die berg waar Moses ons geneem het. Ingeheel verteenwoordig die berg die beeld van God. Die berg het twee pieke, Sinai wat gesien kan word en Sion ‘n denkbeeldige piek. Hierdie twee pieke simboliseer die twee vroue van Abraham.
Mount Sinai (Arabic: طور سيناء , Hebrew: הר סיני), also known as Mount Horeb, Mount Musa, Gebel Musa or Jabal Musa ("Moses' Mountain") by the Bedouin, is the name of a mountain in the Sinai Peninsula. For information about the location of the Biblical Mount Sinai, see the corresponding article
Biblical Mount Sinai
According to Bedouin tradition, this is the mountain where God gave laws to the Israelites. However, the earliest Christian traditions place this event at the nearby Mount Serbal, and a monastery was founded at its base in the 4th century; it was only in the 6th century that the monastery moved to the foot of Mount Catherine, following the guidance of Josephus's earlier claim that Sinai was the highest mountain in the area. Jebel Musa, which is adjacent to Mount Catherine, was only equated with Sinai, by Christians, after the 15th century.
Many modern biblical scholars now believe that the Israelites would have crossed the Sinai peninsula in a straight line, rather than detouring to the southern tip (assuming that they did not cross the eastern branch of the Red Sea/Reed Sea in boats or on a sandbar), and therefore look for Mount Sinai elsewhere.
The Song of Deborah, which textual scholars consider to be one of the oldest parts of the bible, suggests that Yahweh dwelt at Mount Seir, so many scholars favour a location in Nabatea (modern Arabia). Alternatively, the biblical descriptions of Sinai can be interpreted as describing a volcano, and so a number of scholars have considered equating Sinai with locations in north western Saudi Arabia; there are no volcanoes in the Sinai Peninsula; though the biblical description could only be referring to God's arrival on the mountain, to give Moses the Ten Commandments, as well[1].
Exod. 19:16- 19 "On the morning of the third day there was thunder and lightning, as well as a thick cloud on the mountain, and a blast of a trumpet so loud that all the people who were in the camp trembled. Moses brought the people out of the camp to meet God. They took their stand at the foot of the mountain. Now Mount Sinai was wrapped in smoke, because the LORD had descended upon it in fire; the smoke went up like the smoke of a kiln, while the whole mountain shook violently. As the blast of the trumpet grew louder and louder, Moses would speak and God would answer him in thunder." NRSV
Exod. 24:15- 17 "When Moses went up on the mountain, the cloud covered it, and the glory of the LORD settled on Mount Sinai. For six days the cloud covered the mountain, and on the seventh day the LORD called to Moses from within the cloud. To the Israelites the glory of the LORD looked like a consuming fire on top of the mountain." NIV.
A volcano as one image of God may be startling to some people but it contains
several of the elements often used in Scripture to represent God. (
Sinai = Hagar die slaaf van Sara wat geboorte gegee het aan Ismael die wilde een.
Sion = Sarah die moeder van Isak die denkbeeldige een wat nog nie gebore was nie. God het ‘n seun aan Abram belowe en hy het geglo. Om te glo is om te verbeel. (n ononderbroke vertroue, gefokus op dit wat jy roep wat nog nie bestaan nie, behalwe in jou verbeelding, dit is geloof)
Gals. 4:22-24; daar is geskrywe dat Abraham twee seuns gehad het, een uit die slavin en een uit die vrye/verbeelding.
Die betekenis van slavin (bondmaid) = om te verskrik, ontsettende, verskriklike, grusame en ‘n idool. Dit beskryf die ma van Ismael en jy kan jou indink hoe die kind moes wees. Wat hierdie eintlik sê is; die sintuie is geskep in ‘n tyd van verskrikking, vrees, ontsetting en grusaamheid.
In complex vertebrates, including humans, the amygdala perform primary roles in the formation and storage of memories associated with emotional events. Research indicates that during fear conditioning, sensory stimuli reach the basolateral complexes of the amygdalae, particularly the lateral nuclei, where they form associations with memories of the stimuli. The association between stimuli and the aversive events they predict may be mediated by long-term potentiation, a lingering potential for affected synapses to react more readily. Memories of emotional experiences imprinted in reactions of synapses in the lateral nuclei elicit fear behavior through connections with the central nucleus of the amygdalae. The central nuclei are involved in the genesis of many fear responses, including freezing (immobility), tachycardia (rapid heartbeat), increased respiration, and stress-hormone release. Damage to the amygdalae impairs both the acquisition and expression of Pavlovian fear conditioning, a form of classical conditioning of emotional responses.
Die een uit die slavin is gebore na die vlees, (naamlik om sigbare dinge te aanbid) die ander een uit die vrye, deur die belofte/deur geloof/ deur verbeelding; dit is sinnebeelde, (naamlik vir die sintuie bedoel) want die twee vroue staan vir twee verbonde, die een van die berg Sinai afkomstig, wat vir die slawerny kinders baar, dit is Hagar.
Die betekenis van belofte word as volg beskryf; die aankondiging of belofte van woord/spraak – dit impliseer die koms van Jesus.
Vers 25; want Hagar staan vir die berg Sinai in Arabië….
Hierdie vergadering by berg Sinai is die geboorte van Abraham se eersgeborene Ismael met berg Sinai as ma. Die ma is vrees en verskrikking en grusaamheid.
Onthou nou; ons kyk nie nou deur ‘n letterlike oog nie maar anderkant die horison deur die sewende oog. Die letterlike oog is die sesde oog wat sintuiglik waarneem.
Ismael is ‘n simbool van die geboorte van Kain. Dit is dieselfde hipotese wat in Gen 3 beskryf word.
Ismael beteken; God sal hoor of gehoor as sintuig.
Die drie gebeure by Horeb is;
om te hoor/om gehoor te verbeter, want vis het geen gehoor gehad nie en om al die sintuie verder te verbeter.
Die geboorte van hierdie “wilde esel” = die sintuig van die oor.
Die derde rede is om te begin om geloof te kweek; om iets te roep wat nog nie bestaan nie.
Ek sê; om te roep vir die geboorte van Isak deur middel van geloof/verbeelding— die belofte van die geboorte van Isak.
Om die waarheid te sê; dit was om te roep vir die geboorte van Jesus wie nog nie vir ons gebore was nie. Ek sê; dit was om te roep vir die een wat vir ons sondes sou sterf op Moria, maar hy het nie gesterf nie want God het voorsien. Dit was ook om te roep vir die verbeeldings gees.
Die betekenis van Isak is; gelag, om te lag of te spot; verder; om te blink (môrester). Kom ons beskryf nou die beeld van God wat aan ons voorgehou is as ‘n berg.
Die berg = God = man en vrou.
Die sigbare berg is soos jy weet; vroulik en duisternis soos die bybel dit aan ons beskryf.
Die berg = twee pieke = twee vroue = twee verbonde. Sien Gal 4: 22-24.
Die stem wat van die berg af kom = Christus = manlik. Die berg simboliseer die luidspreker en die stem die musiek.
Daar was ook ‘n ander geboorte by Horeb, naamlik die van die groot rooi draak met tien horings en sewe koppe. Sien Open. 12:3.
Die tien horings is die tien gebooie. ‘n Horing simboliseer mag; hoe langer die horing, hoe meer mag het hy in die hemel. Ons sal die sewe koppe later verduidelik.
Die berg is ook die vrug/stukkie vir die oog en ‘n simbool van die nagmaal asook die vrug wat Eva geneem het.
Ons sal met elkeen afsonderlik deel;
Die geboorte van Ismael.
Die geboorte van Ismael is die geboorte van die vyfde sintuig naamlik gehoor, want die betekenis van Ismael is; hoor.
Omdat gehoor die belangrikste is (bv, geloof kom deur die gehoor) verskyn God aan hulle in ‘n dik wolk, sien Ex. 19:9. Die idée was; om God te hoor, nie om hom te sien nie, maar om die gehoor/oor te ontwikkel.
Die betekenis van ‘n dik wolk is; God is onsigbaar vir hulle sintuie want God is gees. Logies kon ons op daardie stadium slegs sien wat sigbaar vir die oog is want vebeelding het nog nie bestaan nie.
In elkgeval kon die Israeliete nie onderskei tussen man en vrou of God en HERE. Selfs jy kon nie onderskei tot nou nie.
Ek wil dit duidelik maak; dit is nie ‘n gees van die oor as sulks op daardie stadium nie, eerder ‘n sintuig van die oor wat oopgaan, ‘n gewaarwording.
Slegs met die koms van Jesus kan ons praat van geeste. Sintuie is ook gees maar baie swak ontwikkelde gees, nie soos joune nie maar dit was die begin van die ontwikkeling van gehoor – om intelligent te luister. Jesus, Mohammed en andere het die vermoë om intelligent te luister verder ontwikkel.
Ex.19:16; en op die derde dag toe dit môre word, was daar donderslae (vir gehoor) en blitse en ‘n swaar wolk (vir sig) op die berg en die geluid van ‘n baie sterk basuin (waarskienlik die geluid van die vuurspuwende vulkaan) sodat die hele volk wat in die laer was gebeef het (vir gevoel). Vir gevoel, emosies, nie aanraking want elkeen wat die berg aanraak moes sterf. Vers 11.
Vers 18; en die hele berg Sinai het gerook omdat die HERE in ‘n vuur daarop neergedaal het. Sy rook het opgetrek soos die rook van ‘n oond en die berg het vreeslik gebewe.
Vers 19; toe die geluid van die basuin sterker en sterker word het Moses gespreek.
Hierdie vers sê; soos die oor meer en meer oop-gegaan het/ontwikkel het, het die gebod meer en meer werklikheid geword.
Sien hier onder;
The ear appears to have arisen early in the evolution of the
vertebrates. While there are significant interspecific differences in ear
structure, it appears that receptor cell structure and the basic function of
the ear and auditory system are similar among all vertebrate groups. In this
paper we present the evolution of the sensory hair cells of the ear, the
origins of the ear itself, and selected functions of the sense of hearing. We
argue that there have been strong selective pressures in most vertebrate groups
for the sorts of sound encoding and processing abilities that result in the
efficient detection, localization, and identification of sound sources in noisy
environments. Many of the encoding and processing strategies underlying these
functions are shared as well.
Two of the most conspicuous and celebrated properties of human
hearing--the abilities to discriminate pitch and to localize sound sources, may
have been secondary derivations to which the ear was preadapted by having
evolved in the inevitable presence of noise.
No comments:
Post a Comment